Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word egter.
Examples
-
Die motief daarvoor word egter bevraagteken as dit ge-orkestreerd met opkommandering van party getroues, onder wie die NNP se eie “token black”, David Melatsi en ’n persgevolg geskied.
SPEECH BY ANC MP, DR MANIE SCHOEMAN DURING THE PRESIDENT�S BUDGET VOTE 2001
-
Dit is egter nie verbasend dat daar in sekere geledere soos bv. die TLU 'n histeriese herrie losbars elke keer dat die woord onteïening in' n wet verskyn nie.
SPEECH BY DR MANIE SCHOEMAN DURING A MUNICIPAL PROPERTY RATES BILL DEBATE 2004
-
Die feit van die saak is egter ook dat die NNP wel deurlopend konsekwent 'n standpunt gehandhaaf het oor' n belangrike aspek van die hantering van die MIV/VIGS probleem en dit gaan spesifiek oor die kwessie van anti-retrovirale middels.
-
Ons leer egter daagliks dat daar 'n nog meer basiese taak van heropbou voor ons le om ons land en samelewing kern-gesond te maak, en lewensvatbaar te hou.
-
Gesamentlik kan ons egter die misdadigers verslaan.
NOTES FOR A SPEECH BY PRESIDENT NELSON MANDELA DURING A VISIT TO THE SERIOUS VIOLENT CRIME UNIT 1998
-
Gesamentlik kan ons egter die misdadigers verslaan.
-
Hierdie edel strewes na vryheid en onafhanklikheid kan egter vrede en voorspoed bring, slegs waar dit op gelyke wyse na elkeen en almal uitreik, en waar dit in
ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA TO THE TOWN COUNCIL ON RECEIVING THE FREEDOM OF HEIDELBERG 1996
-
Daardie teenstrydighede was egter nie soseer in die man Bram Fisher nie; dit was die teenstrydighede van die samelewing waarin hy, en talle Suid-Afrikaners, moes leef.
SPEECH BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT THE LAUNCH OF THE BRAM FISCHER MEMORIAL TRUST (GREY COLLEGE) 1997
-
Ons weet egter dat dit nie altyd die geval was nie.
SPEECH BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT THE LAUNCH OF THE BRAM FISCHER MEMORIAL TRUST (GREY COLLEGE) 1997
-
Ons weet egter dat dit nie altyd die geval was nie.
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.