Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word toekoms.
Examples
-
Gesien in die lig van die beoogde versnelde grondherworming, sal die befondsing van sodanige bystand aan nuwe boere in die toekoms ooreenstemmend moet toeneem.
-
Ons het nou die geleentheid om die goeie van die verlede te neem, om daartoe by te voeg wat beter sal wees, en om dit saam te omskep in die toekoms wat ons almal verlang.
Address at the opening of the Law Faculty Building and the Oliver R Tambo Law Library 2005
-
Ons het nou die geleentheid om die goeie van die verlede te neem, om daartoe by te voeg wat beter sal wees, en om dit saam te omskep in die toekoms wat ons almal verlang.
-
Skuldgevoelens is 'n negatiewe energie en onaangespreek dien geen doel om iets positiefs by te dra tot die toekoms nie.
SPEECH BY ANNELIZ� VAN WYK DURING THE STATE OF THE NATION DEBATE 2004
-
Die President het dit duidelik gestel dat daar geen basis bestaan om agterdog te koester oor die toekoms van die land nie.
SPEECH BY LJ MODISENYANE DURING THE STATE OF NATION ADDRESS 2004
-
Die belangrike is dat ons dit doen en wanneer ons dit gedoen het ons weet wie ons is en watter rol ons in die toekoms speel.
SPEECH BY ANNELIZ� VAN WYK DURING THE STATE OF THE NATION DEBATE 2004
-
Ons moet 'n bydrae maak tot die toekoms van die land in sy geheel want ons is mos almal Afrikane!
SPEECH BY DEP MINISTER G OOSTUIZEN - STATE OF THE NATION DEBATE 2004
-
Dit is ook om al hierdie redes, dat ons die stigting van Agri Securitas verwelkom as 'n belegging in die toekoms van die landelike gemeenskap en van ons nasie as' n geheel.
Speech at the Launch of the Agri Securitas Project of the SAAU 1999
-
Ons moet ten alle koste keer dat die toekoms van ons kinders vernietig word omdat hulle nie onderwys ontvang het nie.
-
En dit gee my baie moed en vertroue vir die toekoms van ons land.
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.