Definitions

Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word verskil.

Examples

  • Ek is vol vertroue dat sodra ons begin om na mekaar se behoeftes te luister, sal ons 'n verskil maak aan die lewens van al ons mense, veral die wat arm en behoeftig is.

    Mandela speech at Magagong Community Project 1998

  • Ek is vol vertroue dat sodra ons begin om na mekaar se behoeftes te luister, sal ons 'n verskil maak aan die lewens van al ons mense, veral die wat arm en behoeftig is.

    ANC Daily News Briefing 1998

  • Stadig maar seker is die beleid besig om resultate op te lewer en 'n verskil te maak aan die wyse waarop mense lewe.

    ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT THE SA FREEDOM DAY CELEBRATIONS 1997

  • Aksies in die openbare belang verskil van groeps - gedinge daarin dat die litigant in die openbare belang nie voorgee om enige besondere individu te verteenwoordig nie, maar in die belang van die groter publiek of 'n deel daarvan optree.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Ek weet nie wat die toestand in ons landdroshowe is nie, maar ek sou verbaas wees indien daar 'n merk - waardige verskil sou wees tussen daardie howe en die hooggeregshof.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Byvoorbeeld, die verskil in salarisse van ver - pleegkundiges tussen die plaaslike owerheid en die Staat wat die uitskakeling van fragmentasie van bestuur belemmer.

    ANC Daily News Briefing 1994

  • Met die hulp en genade van Hom wat beskik oor die lotgevalle van ons almal, kan elke individu 'n verskil maak in die bou van' n beter Suid-Afrika.

    ANC Daily News Briefing 1993

  • Maar daar is tog 'n belangrike verskil, want daar is geen aandrang op die sogenaamde beginsel van "privaatheid" in die grondwet van politieke organisa - sies soos die ANC, DP en selfs die Nasionale

    ANC Daily News Briefing 1993

  • Die enigste verskil tussen die AVF en genoemde organisasies is dat die organisasies hulle strategie kombineer met 'n alternatiewe politieke plan.

    ANC Daily News Briefing 1993

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.