Definitions

Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word waarvan.

Examples

  • —Translated from the Dutch by James S Holmes waarvan men niet kan spreken

    Gerrit Kouwenaar greenintegerblog 2008

  • Slegs op daardie wyse sal ons van Suid-Afrika maak die regverdige en voorspoedige gemeenskap waarvan ons droom.

    Mandela speech at Magagong Community Project 1998

  • Die Nasionale Party het die kantoor van die President onlangs gevra om voor 30 Desember 1997 die feite bekend te maak op grond waarvan beweerings deur daardie kantoor gemaak is dat die NP by ernstige misdaad betrokke is.

    ANC Daily News Briefing 1998

  • Slegs op daardie wyse sal ons van Suid-Afrika maak die regverdige en voorspoedige gemeenskap waarvan ons droom.

    ANC Daily News Briefing 1998

  • Die nuwe patriotisme waarvan ons verlede week in die Parlement gepraat het, behels onder andere dat elkeen van onsself afvra wat ons bydra om van daardie gesamentlike huis van voorspoed en vrede

    MANDELA TOESPRAAK IN DIE POTCHEFSTROOM UNIVERSITEIT 1996

  • Die nuwe patriotisme waarvan ons verlede week in die Parlement gepraat het, behels onder andere dat elkeen van onsself afvra wat ons bydra om van daardie gesamentlike huis van voorspoed en vrede 'n werklikheid te maak: u die jeug; u, as Afrikaner; u as' n universiteit.

    TOESPRAAK DEUR PRESIDENT NELSON R MANDELA TYDENS 'N BESOEK AAN POTCHEFSTROOM UNIVERSITEIT 1996

  • Die Nasionale Party het die kantoor van die President onlangs gevra om voor 30 Desember 1997 die feite bekend te maak op grond waarvan beweerings deur daardie kantoor gemaak is dat die NP by ernstige misdaad betrokke is.

    ANC Daily News Briefing 1998

  • Die nuwe patriotisme waarvan ons verlede week in die Parlement gepraat het, behels onder andere dat elkeen van onsself afvra wat ons bydra om van daardie gesamentlike huis van voorspoed en vrede 'n werklikheid te maak: u die jeug; u, as Afrikaner; u as' n universiteit.

    SPEECH AT POTCHEFSTROOM UNIVERSITY 1996

  • Hierdie welslae is die gevolg van toegewyde diens deur ons Polisie - die oorgrote meerderheid waarvan mans en vrouens is met 'n onwrikbare verbintenis tot die veiligheid en sekerheid van ons mense.

    ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT THE SA FREEDOM DAY CELEBRATIONS 1997

  • Hierdie inrigting het diep spore getrap in die veel-bewoe geskiedenis van ons land; 'n geskiedenis waarvan die letsels nog wys.

    ANC Daily News Briefing 1996

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.