Definitions
Sorry, no definitions found. You may find more data at mnr.
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word Mnr.
Examples
-
Mnr van Schalkwyk, die adviseur oor onderwys in sy kantoor, mnr
-
Mnr van Schalkwyk gaan more in Gauteng enkele skole besoek om homself van die situasie op grondvlak te vergewis.
-
Die voorsitter van die WVK se standpunte op gistermiddag se perskonferensie wat neerkom op 'n verwerping van die getuienis van die leier van die NP (of indien nie as nie, dan baie naby daaraan) op' n bevinding dat Mnr FW de Klerk, berekend deel was, en by verlenging van die argument, sy kollegas in die kabinet (koukus party-strukture?) van 'n patroon van moord en marteling, is tekenend van wat ek probeer aanspreek.
-
Mnr Mbeki behoort die West-Kaap se mense om verskoning te vra.
-
Dr Boraine hom die reg kan aanmatig om Mnr McNally te kritiseer.
-
Meer nog, Dr Boraine se versoek dat Mnr McNally nie so haastig moet optree nie, getuig van 'n onsensitiewe bereidheid van hom om met ons regstelsel op onbehoorlike wyse in te meng.
-
Mnr C Niehaus onderneem om skriftelik per faksimiliee aan Popcru se plaaslike tak te Upington terugvoer te gee dat die Porte - feulje Komitee van Korrektiewe Dienste aandag aan die aange - leenthede gee.
-
Mnr Niehaus sal ook dienooreenkomstig ingelig word tot sy bevrediging;
-
Mnr Mandela sal die Nasionale Party se steun he indien hy hierdie onaanvaarbare optredes wil hokslaan op 'n besliste wyse.
-
Die Nasionale Party wil sy ondersteuning uitspreek vir Mnr Mandela se sterk waarskuwings dat die regering nie sal duld dat mense gyselaar geneem word nie en dat stakings in baie gevalle misbruik word.
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.