Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word almal.
Examples
-
Dit is vir my 'n groot voorreg om u vandag te kan toespreek as' n Suid-Afrikaanse nasie waarin almal mekaar sien en respekteer as gelyke vennote in 'n gees van versoening en soeke na voorspoed.
-
Die mense wat grondhervorming probeer vertraag of wil weg wens moet hulle dus maar gereed maak vir 'n vasberade regering wat nie' n duim gaan toegee om sy doelwit vir 'n beter lewe vir almal te verseker nie.
-
Om te misluk is dus nie 'n opsie nie - terwille van hulle wat hulle lewes neergelê het om' n beter lewe vir almal te verseker.
-
Al gaan ons almal tronk toe, hulle wat agterbly moet voorentoe gaan.
-
Al gaan ons almal tronk toe, hulle wat agterbly moet voorentoe gaan.
CONTENTS 2008
-
Baie Dankie aan almal wat lees en ondersteuning gee.
janedoe0 Diary Entry janedoe0 2007
-
Dit was nou vir my duidelik dat die lewens van ons almal nou op die spel was en dat niks die skare sou stuit nie.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Ek het nou gedink ons gaan dood gegooi word … Ons het almal op die skare afgestorm.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Ons wil almal beter geleenthede hê om die lewens van ons families te verbeter.
Speech by Gerhard Koornhof during debate on The State Of The Nation Address 2006
-
Ons het nou die geleentheid om die goeie van die verlede te neem, om daartoe by te voeg wat beter sal wees, en om dit saam te omskep in die toekoms wat ons almal verlang.
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.