Definitions

Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word betrekking.

Examples

  • This information was found in the outstanding VOC glossarium: verklaringen van termen, verzameld uit de rijks geschiedkundige publicatiën die betrekking hebben op de Verenigde Oost-indische Compagnie (The Hague: Instituut voor Nederlandse Geschiedenis, 2000).

    How Taiwan Became Chinese 2006

  • Essensieël het dit dus hoofsaaklik betrekking op die grond van die voormalige tuislande en ander geïsoleerde gebiede.

    SPEECH BY DR MANIE SCHOEMAN DURING A MUNICIPAL PROPERTY RATES BILL DEBATE 2004

  • Hoewel dit dus in hoofsaak betrekking het op die gebruiks - en verblyfreg been van grondhervorming, het dit ook sekere elemente van herverdeling.

    SPEECH BY DR MANIE SCHOEMAN DURING A MUNICIPAL PROPERTY RATES BILL DEBATE 2004

  • Dit is veral waar met betrekking tot onderwys, wat die sleutel tot ons land se toekoms is.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Met betrekking tot godsdiensonderrig op skool, wil ek dit baie duidelik stel dat die ANC nie teen gebed en godsdiens op skool is nie.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Die ANC se dokument is vaag met betrekking tot bestuursmeganismes om die plan uit te voer.

    ANC Daily News Briefing 1994

  • Die Vredesverdrag het ook praktiese waarde gehad ten opsigte van verhoudinge tussen die polisie en die gemeenskap. 'n Internasionaal aanvaarbare standaard met betrekking tot gemeenskapsverhoudinge word nou deur die Suid-Afrikaanse Polisie erken en toegepas.

    ANC Daily News Briefing 1993

  • Met betrekking tot die praktiese implikasies van die afskaffing van die maritale mag, met spesifieke verwysing na die handelsgemeenskap, is die wet nie terugwerkend nie en sal dus slegs van toepassing wees op handelinge aangegaan na die inwerkingtreding an diw Wet.

    ANC Daily News Briefing 1993

  • In die besonder sal daar nie geswig word voor die huidige druk met betrekking tot rasionalisasie in die skole van die Departement van Onderwys en Kultuur, Huis van Verteenwoordigers, nie.

    ANC Daily News Briefing 1993

  • Die AVU het hul benadering met betrekking tot streekregering aan die Regering voorgehou met die aanduiding dat begrensing sodanig kan plaasvind dat Afrikaner-meerderheidsbesetting in sekere streke verseker word.

    ANC Daily News Briefing 1993

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.