Definitions

Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word burgerlike.

Examples

  • Nigeria en Ghana waar 'n geskiedenis van onderdrukking en militêre staatsgrepe plek gemaak het vir gereelde demokratiese verkiesings, verantwoordbare burgerlike regering, en in die geval van Ghana, vreedsame verandering van een demokratiese regering na

    ANC Daily News Briefing 2001

  • Dit is slegs wanneer gemeenskappe betrokke raak dat ons demokrasie 'n lewende werklikheid en' n krag vir verandering en omvorming sal word; gemeenskappe wat hul verkose verteenwoordigers tot verantwoording roep; wat hul behoeftes en wense uitspreek; wat hul vorstelle tot verbetering van sake op die tafel le; en wat hul burgerlike verpligting nakom deur hul dienste te betaal.

    ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT THE SA FREEDOM DAY CELEBRATIONS 1997

  • Deur middel van die Nasionale Misdaad-Voorkoming-Strategie is 'n kragtige raamwerk daar gestel vir samehangende optrede deur die polisie, die howe, gevangenisdiens en die burgerlike samelewing.

    ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA ON THE OCCASION OF THE PRESIDENT'S BUDGET DEBATE IN THE NATIONAL ASSEMBLY 1996

  • Deur middel van die Nasionale Misdaad-Voorkoming-Strategie is 'n kragtige raamwerk daar gestel vir samehangende optrede deur die polisie, die howe, gevangenisdiens en die burgerlike samelewing.

    ANC Daily News Briefing 1996

  • Die Nasionale Party is nie 'n party wat burgerlike ongehoorsaamheid steun wat lei tot geweld en die vernietiging van eiendom nie.

    ANC Daily News Briefing 1994

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.