Definitions

Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word deur.

Examples

  • Hierdie is 'n waarheid wat dikwels verbloem word deur die gevestigde siening van Afrika as' n hopelose kontinent.

    ANC Daily News Briefing 2001

  • Dikwels wanneer ek getref word deur die rykdom van goedgesindheid wat daar in verskillende gemeenskappe en dele van die land voorkom, word ek gedwing om te erken hoe sleg ek my eie land ken.

    TOESPRAAK DEUR PRESIDENT NELSON MANDELA BY DIE 60E SINODE-SITTING VAN DIE VOLKSKERK VAN AFRIKA 1997

  • Dikwels wanneer ek getref word deur die rykdom van goedgesindheid wat daar in verskillende gemeenskappe en dele van die land voorkom, word ek gedwing om te erken hoe sleg ek my eie land ken.

    ANC Daily News Briefing 1997

  • Terwille van 'n eerlike gesprek moet ek vanoggend vir u se dat die onlangse verklarings wat gedoen is in die naam van die "Stigting vir Gelykheid voor die Wet" en die optog wat die organisasie vandag na die Uniegeboue gereel het, in' n uiters negatiewe lig gesien word deur die meerderheid van die mense in Suid-Afrika.

    ANC Daily News Briefing 1996

  • Ek is diep geraak daardeur dat ek vandag vereer word deur die inwoners van 'n dorp waar ek voorheen as gevangene tyd deurgebring het.

    ANC Daily News Briefing 1996

  • Die indruk wat daar by vele bestaan dat die Afrikaner-gemeenskap eensydig ontvangend staan teenoor die proses van versoening, sal kragtig aangespreek word deur optredes soos die van die

    ANC Daily News Briefing 1996

  • Die kanse op sukses kan net verbeter word deur daadwerklike deelname - dit maak nie saak hoe krities daardie deelname is nie.

    ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA ON THE OCCASION OF THE PRESIDENT'S BUDGET DEBATE IN THE NATIONAL ASSEMBLY 1996

  • Suid-Afrikaners wie se optrede gevorm word deur so 'n bewussyn.

    ANC Daily News Briefing 1996

  • Die kanse op sukses kan net verbeter word deur daadwerklike deelname - dit maak nie saak hoe krities daardie deelname is nie.

    ANC Daily News Briefing 1996

  • En ons almal, wit en swart, moet onsself telkens afvra: is ons besig om die nodige veranderinge aan te bring en te ondergaan wat vereis word deur ons gesamentlike toewyding aan 'n demokratiese samelewing?

    ANC Daily News Briefing 1996

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.