Definitions

Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word dringend.

Examples

  • Organisasies wat hulle vir Afrikanerbelange beywer word dringend versoek om so spoedig moontlik buite party politieke verband te reageer op die voorstelle van die Volkstaatraad se eerste tussentydse verslag.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Oostenrijkse emigrantenliteratuur in Nederland 1934 – 1940: catalogus van de tentoonstelling. 's-Gravenhage: 1986; Zaich, Katja B. “Ich bitte dringend um ein Happyend.”

    Cilli Wang. 2009

  • Merde, ik moet dringend uitvlooien hoe je die posts op Facebook krijgt, onderwijs me eens aub! jahsonic

    Service your engine if you want it to function « Jahsonic 2008

  • Agbare Voorsitter, dit is my mening dat die wyse waarop grenslynbeheer tans geïmplementeer word, dringend deur die Uitvoerende Gesag hersien moet word, voor die finale ontrekking van die SANW van hierdie funksie in Maart 2009.

    Speech by Dr Gerhard Koornhof during the Defence Department Budget Vote Debate 2008

  • Dit is nou julle plig en verantwoordelikheid om daardie geleenthede aan te gryp en die vaardighede te bekom wat ons land so dringend benodig.

    SPEECH BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT THE LAUNCH OF THE BRAM FISCHER MEMORIAL TRUST (GREY COLLEGE) 1997

  • Die uitdaging is om toe te sien dat die pas van verandering aansluit by die omvang en die dringend - heid van die behoefte.

    ANC Daily News Briefing 1996

  • Ten slotte wil ek dit net benadruk dat hierdie aangeleentheid natuurlik nie die enigste saak is waarin dit dringend nodig geword het dat u duidelike leiding moet gee nie.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Ek gee hiermee volmag aan die Departement van Grondsake om dringend met die huidige grondeienaar te onderhandel oor die aankoop van die plaas en om enige ander nodige stappe te doen om die grondregte van die gemeenskap te herstel.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • U gaan gebuk onder 'n ernstige behuisingsnood en die bestaande huise moet dringend opgegradeer word.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Wat die breer onderwysterrein betref, is dit dringend nood - saaklik dat die inisiatiewe om 'n verantwoordelike gespreksforum tot stand te bring, verder gevoer word.

    ANC Daily News Briefing 1993

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.