Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word gehoor.
Examples
-
Na 'n rukkie het ek nog vyf skote gehoor en agt Bantoes het uit die plafon geklim.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Ek het niks verder gehoor nie en my seun het ook nie gesê waarom hulle so maak nie en ek het nie verder gevraa nie en gaan slaap.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Ek het toe twee skote gehoor, en drie Bantoes het uit die plafon geklim en is gearresteer.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Ek wil net daar verduidelik dat al sou ek ook 'n bevel gegee het om te vuur, sou hulle my nie gehoor het nie, weens die geraas, maar ek wou nie' n bevel gee nie want as ek 'n bevel gege het van vuur, sou daar van miskien die Nie-Blanke lede tussen die skare in gevuur het en ek wou dit vermy het ten alle koste.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Maar, die afgelope week was ons almal met weersin gevul oor wat ons voor die WVK gehoor het.
-
Tog wil ek ook my bekommernis aan julle noem dat ek meer onlangs gehoor het van sporadiese misdrywe deur enkele jong mense onder julle.
-
Dit wil voorkom of die ANC beleid formuleer van die een verhoog na die ander afhangende van wie die gehoor uitmaak.
-
Wiet djy wat eke nou gehoor het, die ma se p-- e gan nou Protekta vests kry, wat hulle kan onder die f@*#n fancy nuwe leer baadjies van die ANC dra.
Muti 2010
-
Wiet djy wat eke nou gehoor het, die ma se p-- e gan nou Protekta vests kry, wat hulle kan onder die f@*#n fancy nuwe leer baadjies van die ANC dra.
Muti 2010
-
Tweemaal rare bandnamen trouwens ook; vooral het oerlelijke Kiss The Anus Of A Black Cat ligt goed in het gehoor.
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.