Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word gelaat.
Examples
-
Nadat haar man aan 'n HIV-verwante siekte gesterf het, wat haar ook met die virus besmet gelaat het, is sy van die plaas waar sy gewerk het afgesit.
-
Ons het die liggaam na Meadowlands polisiestasie geneem en daar gelaat.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
En sy uiteindelike keuses, het hom 'n uitgeworpene gelaat in sy eie gemeenskap en in die geledere van sy beroepslui.
SPEECH BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT THE LAUNCH OF THE BRAM FISCHER MEMORIAL TRUST (GREY COLLEGE) 1997
-
En sy uiteindelike keuses, het hom 'n uitgeworpene gelaat in sy eie gemeenskap en in die geledere van sy beroepslui. ot die wet en die gereg het gesterwe as' n gevonnisde prisonier. 'n Afrikaner in murg en been, sonder verskoning of voorbehoud, was soos' n melaatse behandel deur sy eie mense.
-
Waarheids en Versoeningsskommissie was uiters ongelukkig. 'n Mens is met die indruk gelaat dat daar gepoog word om Afrikaners deur middel van' n vrees psigose te mobiliseer teen die Kommissie.
-
Die stem mens tot nederigheid om te mag staan in 'n kleinerige dorp wat deur die kaliber en gehalte van haar inwoners' n diep kerf op die boom van ons geskiedenis gelaat het; 'n dorp wat verbind word met baanbrekers op verskeie terreine.
-
Die stuk geskiedenis van ons land het 'n groot indruk op my gelaat.
-
Baie keer word hulle summier van plase af verdryf en haweloos langs die grootpad gelaat - slegs omdat hulle aangedring het op 'n leefbare loon en menswaardige behandeling.
-
Dit maak seer om die diep lidtekens te sien wat apartheid op u eens vooruitstrewende gemeenskap gelaat het.
-
President De Klerk geen twyfl gelaat dat hy na die ANC verwys nie.
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.