Definitions

Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word hoef.

Examples

  • En dan hoef je het nog niet eens foutloos te praten/schrijven.

    Een leven, een liefde, een weblog 2008

  • Ek hoef nie te beklemtoon nie dat, op hierdie stadium van ons nasionale ontwikkeling, vordering met die daarstelling van 'n hoër onderwysstelsel, wat aan nasionale en internasionale verwagtinge voldoen, uiters belangrik is vir die welvaart van ons burgers en die voorspoed van ons land.

    ANC Daily News Briefing 2005

  • Ek hoef nie te beklemtoon nie dat, op hierdie stadium van ons nasionale ontwikkeling, vordering met die daarstelling van 'n hoër onderwysstelsel, wat aan nasionale en internasionale verwagtinge voldoen, uiters belangrik is vir die welvaart van ons burgers en die voorspoed van ons land.

    Address at the opening of the Law Faculty Building and the Oliver R Tambo Law Library 2005

  • Ek hoef nie te herhaal wat ek in die Parlement gese het nie: geen groep staan kollektief in die beskuldigde-bank nie.

    ANC Daily News Briefing 1997

  • My standpunt oor en ingesteldheid teenoor Afrikaans is so dikwels gestel dat dit sekerlik nie hoef herhaal te word nie.

    ANC Daily News Briefing 1996

  • Selfkritiek oor 'n aangeleentheid soos hierdie hoef nie vernederend te wees nie, dit kan bevrydend wees.

    ANC Daily News Briefing 1996

  • Ek wil u verseker dat ons nie hieroor hoef te redeneer nie: u het my versekering dat Afrikaans as 'n taal van hierdie land beskerm en bevorder sal word.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Ek wil u verseker dat ons nie hieroor hoef te redeneer nie: u het my versekering dat

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Die bedoeling is om die koste verbonde aan verhore in te kort en die aflegging van getuienis te bespoedig. 'n Getuie wat byvoorbeeld ver van die setel van die hof woonagtig is of wat slegs formele getuienis moet afle, hoef gevolglik nie fisies by die hof teenwoordig te wees om sy getuienis af te le nie.

    ANC Daily News Briefing 1993

  • Daarom wil ek dit vandag duidelik stel dat, soos ek op verskeie ander geleenthede gese het, 'n hardwerkende, bekwame, ervare, goed gekwalifiseerde en hoogs gemotiveerde amptenaar hoef geen vrees te he oor sy toekomstige rol en posisie onder' n nuwe konstitusionele bestel nie.

    ANC Daily News Briefing 1993

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.