Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word klippe.
Examples
-
Op daardie stadium was daar al etlike polisie beseer, klippe teen die kop, waar bloed van die kop af gestroom het, teen die been gegooi het, die karre was stukkend gegooi, daar was baie min lede wat toe nog nie beseer of een of ander klein beserinkie gehad het as gevolg van die klippe nie en ek wou net die voertuie en die lede ten alle koste daar uit hê met die minste lewensverlies.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Die traanrook het geen noemenswaardige uitwerking op die skare gehad nie en 'n verdere aanval met klippe was nou geloods.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Die rede hiervoor is die aanval van die kant van die skare met klippe en die oorverdowende lawaai as gevolg van die skare se geskreeu.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Ah jaa, Itaalia televisioon näitas klippe Punaselt Väljakult ka, Itaalia delegatsiooni kõnet ja puha.
tatsutahime Diary Entry tatsutahime 2007
-
Vanaf hierdie distansie het die skare begin om klippe en bakstene na ons te gooi … Daar was so 'n oorverdowende lawaai …
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Ek het hom nie aangesê om my onder klippe te steek nie en op daardie terrein te beweeg nie.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Ek het om hulp gevra en die ander voertuie kon nie — ek kon nie die plek waar on was baie mooi beskryf nie en ander patrollies, soos majoor Viljoen hulle, het ons probeer bereik want daar was toe al — die voertuie was toe al stukkend gegooi, sekere van die lede was toe al beseer met die klippe en ek het toe om hulp gevra.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Die skare het omgedraai om hul makker te help en die hond met klippe bestook.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Ek sal verduidelik dat die wat so regs om gekom het, het so min ag geslaan op die pistool se skote, dat hulle kom agter die muur uit en dat met sy regterhand dan gooi hulle daardie klippe en dan skiet ek 'n sarsie hier voor hulle verby, dit het die effek gehad dat hulle' n bietjie teruggeval het en die direk voor ons het ek voor my in die grond geskiet met die masjiengeweer op daardie stadium.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Hy het dit gedoen omdat op daardie stadium het die kinders om beweeg na die regterkant toe en aan die kante en toe die karre van daardie kant af begin bestook en ook die lede en die grootste groep was direk voor ons en hy het toe met 'n groot gesukkel die Bantoe lede daar uit gekry om' n aanval te loods reg voor ons met die knuppels en ook met die polisiehonde en nog voordat hy 'n aanval geloods het, was ek genoodsaak om hierdie wat so met klippe gegooi het en vinnig nader te storm, het ek my pistool toe uitgehaal op daardie stadium en twee skote voor hulle verby geskiet in' n poging om daardie terug te dryf terwyl hy met 'n knuppel stormloop voor ons aan die gang was.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.