Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word leiding.
Examples
-
Die Federale Dagbestuur het in die lig van menslikheidsoorwegings besluit om nie die aanbeveling van die komitee van ondersoek (onder leiding van Mnr Alex van Breda) na die probleme binne die NP van die Oos-Kaap, dat sy lidmaatskap beeindig word, te aanvaar nie.
-
Daardie tradisie van vreesloos leiding-gee oor morele en etiese kwessies, stel u in staat om vandag in die veranderde
-
En mag u steeds die bron van morele leiding en sosiale opheffing in ons samelewing wees.
TOESPRAAK DEUR PRESIDENT NELSON MANDELA BY DIE 60E SINODE-SITTING VAN DIE VOLKSKERK VAN AFRIKA 1997
-
Daardie tradisie van vreesloos leiding-gee oor morele en etiese kwessies, stel u in staat om vandag in die veranderde Suid-Afrika steeds die pad aan te wys.
TOESPRAAK DEUR PRESIDENT NELSON MANDELA BY DIE 60E SINODE-SITTING VAN DIE VOLKSKERK VAN AFRIKA 1997
-
En mag u steeds die bron van morele leiding en sosiale opheffing in ons samelewing wees.
-
Regering van Nasionale Eenheid, onder leiding van die ANC, op verantwoordelike wyse die ekonomie sal bestuur.
-
U, die jeug, het die taak om die leiding te neem om u gemeenskap teen volle betrokke te hou as aktiewe en entoesiastiese deelnemers aan die nuwe Suid-Afrika.
-
Regering van Nasionale Eenheid, onder leiding van die ANC, op verantwoordelike wyse die ekonomie sal bestuur.
-
Kanselier, laat my afsluit deur kortliks te verwys na een van die kwessies waarin UWK weer eens leiding gegee het, en wat vandag weer
-
Kanselier, laat my afsluit deur kortliks te verwys na een van die kwessies waarin UWK weer eens leiding gegee het, en wat vandag weer 'n brandpunt is op hierdie kampus en in die streek.
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.