Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word leier.
Examples
-
Ek het later verneem dat hierdie leier en opstoker wat voor met die kierie gestaan het, wel gedood was en dat 'n voertuig hom weggeneem het.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Die uitnodiging aan die Premier en ANC Oos-Kaapse leier om die kongres by te woon, was nie toevallig nie.
SPEECH BY ANC MP, DR MANIE SCHOEMAN DURING THE PRESIDENT�S BUDGET VOTE 2001
-
Die uitsprake van die nuwe leier van die Vryheidsfront is met belangstelling gevolg.
SPEECH BY ANC MP, DR MANIE SCHOEMAN DURING THE PRESIDENT�S BUDGET VOTE 2001
-
Toe daar tot die daad oorgegaan word, het die leier van die NNP voete van klei.
SPEECH BY ANC MP, DR MANIE SCHOEMAN DURING THE PRESIDENT�S BUDGET VOTE 2001
-
Inderwaarheid het die leier van die DP in die Oos-Kaap, Mnr Eddie
-
Daar is hoogs betroubaar verneem dat die voormalige leier van die NP in die Oos-Kaap, Dr J.T. Delport, vandag amptelik by die DP aansluit.
-
Net soos hy bereid was om die voormalige leier van die NP, Mnr F.W. de Klerk, se leierskapsposisie uit te daag, sal hy sekerlik dieselfde naastreef ten opsigte van Trent.
-
Die voorsitter van die WVK se standpunte op gistermiddag se perskonferensie wat neerkom op 'n verwerping van die getuienis van die leier van die NP (of indien nie as nie, dan baie naby daaraan) op' n bevinding dat Mnr FW de Klerk, berekend deel was, en by verlenging van die argument, sy kollegas in die kabinet (koukus party-strukture?) van 'n patroon van moord en marteling, is tekenend van wat ek probeer aanspreek.
-
Ons kan egter nie hierdie aand laat eindig sonder om erkenning te gee aan 'n besondere Vrystaats-gebore leier in ons midde.
-
Die toekenning van die Nobelprys vir Vrede aan staatspresident FW de Klerk en mnr Nelson Mandela, leier van die ANC, het volgens dr
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.