Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word minste.
Examples
-
Daar was nie die minste twyfel nie dat ek was bewus daarvan dat daar op daardie stadium, soos ek reeds gesê het, duisende van hulle in aantog was na daardie selfde plek toe en dat as hulle hulle sou bereik het dan is ek bevrees was ons lewens nie 'n half sent werd nie.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Op daardie stadium was daar al etlike polisie beseer, klippe teen die kop, waar bloed van die kop af gestroom het, teen die been gegooi het, die karre was stukkend gegooi, daar was baie min lede wat toe nog nie beseer of een of ander klein beserinkie gehad het as gevolg van die klippe nie en ek wou net die voertuie en die lede ten alle koste daar uit hê met die minste lewensverlies.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Straks mye kjedeligere, men dette vet jeg i det minste noe om.
Archive 2006-02-01 Torill 2006
-
Straks mye kjedeligere, men dette vet jeg i det minste noe om.
Speaking in Bergen February 14th Torill 2006
-
My beroep gaan uit tot almal wat betrokke was in die beheer - strukture van die ou orde, beide polities en operasioneel, wat in die duister gehou is, om saam te werk aan te probeer uitvind hoe dit kon gebeur het, en tydelik dan, ten minste, ons verontskuldigings of onskuld te laat.
-
Eers daarna kan ons saamdra aan die geheel van bagasie van ons gesamentlike verledes waardeur nie die heugnis nie, maar ten minste die las, kan verdwyn.
-
Om die nou maar doodnugter en eenvoudig te stel: dit moet sekerlik moontlik wees, binne 'n sisteem met meer as twinting universiteite, om tot' n vergelyk te kom dat daar ten minste een universiteit is wat dit as 'n hooftaak het om om te sien na die volgehoue ontwikkeling van Afrikaans as akademiese medium.
-
Ek het die die minste twyfel oor die groot potensiaal van die mense van Swellendam nie.
-
Dr Willie Snyman van die KP se verklaring is om die minste daarvan te se niks anders as 'n emosionele uitbarsting waarin naiwiteit en bekende KP cliches' n groot rol speel nie.
-
Sehet also Ihr H. per papant. dass die Jalousie in ansehen diesen Ehren Titlen, so zwar nichts ertragen, nicht wohl gegründet, sondern vielmehr der Colloney solch Ehrenstellen, Vortheil und Nutzen procourirt: Könnte villicht eingewendet werden, dass solches grosse Kosten und viel wesen verursachet, nichts minder, habe deshalb beim Train ja nicht einmahl ein Liverey Rock, halte mich so genauw als der minste Particular, wie Sie es dann von anderen wohl vernehmen werden.
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.