Definitions

Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word misdaad.

Examples

  • Dit gaan hier nie soseer oor ongedokumenteerde persone wat oor die grens beweeg nie, maar oor georganiseerde misdaad, soos smokkelhandel en die vervoer van onwettige goedere oor ons grense.

    Speech by Dr Gerhard Koornhof during the Defence Department Budget Vote Debate 2008

  • Torture=martelen crime=misdaad war=oorlog beat=slaan guard=bewaker judge=rechter drown= verzuipen humiliate=vernederen sexual abuse=seksuele misbruik children=kind interrogate= ondervragen arrest=arresteren murder=moorden imprisoned=in de gevangenis zetten

    Archive 2004-06-01 2004

  • Die Nasionale Party het die kantoor van die President onlangs gevra om voor 30 Desember 1997 die feite bekend te maak op grond waarvan beweerings deur daardie kantoor gemaak is dat die NP by ernstige misdaad betrokke is.

    ANC Daily News Briefing 1998

  • Dit gee my die geleentheid om in aanraking te kom met sommige van die mans en vroue wat so 'n kritieke rol speel in die in-werkingstelling van ons planne om misdaad hok te slaan.

    NOTES FOR A SPEECH BY PRESIDENT NELSON MANDELA DURING A VISIT TO THE SERIOUS VIOLENT CRIME UNIT 1998

  • Die Polisie-diens hou gedurigdeur 'n oog op die misdaad-vlakke in die land en alle aanduidings is dat ons werklik besig is om die stryd teen misdaad te wen; dat ons die gety begin omkeer; dat die Nasionale Misdaads-Voorkomings-Strategie besig is om te slaag.

    ANC Daily News Briefing 1998

  • Nou behoort ons weer as gemeenskap, privaat-sektor en regering hande te vat in die stryd teen armoede, werkloosheid en misdaad wat soos plae ons land tref.

    ANC Daily News Briefing 1998

  • Die Nasionale Party het die kantoor van die President onlangs gevra om voor 30 Desember 1997 die feite bekend te maak op grond waarvan beweerings deur daardie kantoor gemaak is dat die NP by ernstige misdaad betrokke is.

    ANC Daily News Briefing 1998

  • Polisie-diens hou gedurigdeur 'n oog op die misdaad-vlakke in die land en alle aanduidings is dat ons werklik besig is om die stryd teen misdaad te wen; dat ons die gety begin omkeer; dat die Nasionale Misdaadsvoorkomingstrategie besig is om te slaag.

    NOTES FOR A SPEECH BY PRESIDENT NELSON MANDELA DURING A VISIT TO THE SERIOUS VIOLENT CRIME UNIT 1998

  • Sonder om daarby uit te kom, bly die risiko dat die misdaad gestraf word maar nie die (regte) misdadigers nie.

    ANC Daily News Briefing 1997

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.