Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word moes.
Examples
-
Reply is it a problem if you have all of those moes?
The Anime Blog Poll: Do You Want Mo’ Moé in Your Anime? | The Anime Blog 2007
-
Soos ek sê, ons moes daar uitkom en ons moes daar voor uitkom, daar was geen ander uitweg kans nie.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Dit wil voorkom of die ouers nou weer volle beheer oor hulle kinders het en nie toelaat dat hulle kinders vir hulle voorskryf wat om te doen nie. 'n Voorbeeld wat hierdie mening onderskryf, is gevind op 23 en 24/8/1976 waar daar ooglopend pogings aangewend was om werkers so te intimideer dat hulle op genoemde twee datums nie moes gaan werk nie.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Die skare was nou naby en ons moes weg koets om nie raakgegooi te word nie.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
As jy 'n dompas het moes jy omtrent drie maande wag vir jou pensioen; terwyl blankes dit onmiddelik en maandeliks ontvang het.
SPEECH DELIVERED BY HON VIOLET MERUTI, ANC MP DURING THE DEBATE ON THE STATE OF THE NATION ADDRESS 2004
-
Die ANC regering moes die doodstraf tot niet laat gaan om die staat van moord af te weer.
SPEECH BY LJ MODISENYANE DURING THE STATE OF NATION ADDRESS 2004
-
The authorities should devise early warning signals and be able to preempt moes of cultism.
-
Mnr Sisulu, dankie dat jy vir ons almal die stryd gevoer het en dankie aan jou familie wat soveel moes opgeoffer het, sodat jy vir ons kon stry.
-
Almal wat by daardie geskiedkundige vergadering betrokke was, was dit eens dat dit nie slegs by 'n pratery moes bly nie, maar dat daar uitvoerbare besluite geneem moes word.
Speech at the Launch of the Agri Securitas Project of the SAAU 1999
-
Ek wou he hulle moes sien hoeveel nood daar nog in die land is, en hulle dan vra om te help met die regmaak of bou van geriewe vir die gemeenskappe waarheen ek hulle neem.
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.