Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word nasie.
Examples
-
Vir die komende verkiesing, is die ANC in die Gauteng provinsie voorbereid en gereed en benader ons dit in \'n gees van nasie bou en dienslewering op voetsoolvlak.
Speech by Gerhard Koornhof during debate on The State Of The Nation Address 2006
-
My ervaring is dat 2010 ons as nasie net so vereenig soos 1995 toe die "AMABOKKO-BOKKO" oorwinnaars was.
SPEECH BY DEP MINISTER G OOSTUIZEN - STATE OF THE NATION DEBATE 2004
-
Ons vergeet miskien te maklik ook van die baie suksesse wat ons as 'n nasie behaal het: hoe ons die doemprofete wat voorspel het dat Suid-Afrika nooit' n vreedsame verandering sou kon he nie, verkeerd bewys het; hoe ons dag na dag ons demokrasie uitbou en bestendig; hoe ons kinders geleer het om saam te leer en saam te speel en hoe ons 'n gerespekteerde land in die wereld geword het.
Speech at the Launch of the Agri Securitas Project of the SAAU 1999
-
Dit is ook om al hierdie redes, dat ons die stigting van Agri Securitas verwelkom as 'n belegging in die toekoms van die landelike gemeenskap en van ons nasie as' n geheel.
Speech at the Launch of the Agri Securitas Project of the SAAU 1999
-
Hierdie is suksesse wat ons as 'n nasie behaal het en waarop ons elke dag voortbou en verbeter.
Speech at the Launch of the Agri Securitas Project of the SAAU 1999
-
Mag hy die leierseienskappe toon om sy volgelinge werklik deel van die Suid-Afrikaanse nasie te maak.
SPEECH BY ANC MP, DR MANIE SCHOEMAN DURING THE PRESIDENT�S BUDGET VOTE 2001
-
Dit is vir my 'n groot voorreg om u vandag te kan toespreek as' n Suid-Afrikaanse nasie waarin almal mekaar sien en respekteer as gelyke vennote in 'n gees van versoening en soeke na voorspoed.
-
As 'n land en' n nasie het ons begin met 'n lang en moelike pad na nasionale versoening.
-
Tesame moet ons verseker deur die Afrikaanse taal, soos met al ons ander Suid Afrikaanse tale, die droom verwesenlik van 'n verenigde Suid Afrikaanse nasie.
Address to the Afrikaanse Taal en Kultuurvereniging (ATKV) 1999
-
Hierdie is suksesse wat ons as 'n nasie behaal het en waarop ons elke dag voortbou en verbeter.
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.