Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word ondersteuning.
Examples
-
In hierdie voorlegging sal ons verwag dat die Generaals van die Leër eerlik en opreg aan die Komitee sal uitwys watter uitdagings daar bestaan, watter planne en projekte in plek is om hierdie uitdagings die hoof te bied, waarheen die SA Leër op pad is en watter tipe ondersteuning (insluitende befondsing) hiervoor nodig is.
Speech by Dr Gerhard Koornhof during the Defence Department Budget Vote Debate 2008
-
Baie Dankie aan almal wat lees en ondersteuning gee.
janedoe0 Diary Entry janedoe0 2007
-
Ek bedank u vir u vriendskap en ondersteuning, en ek wens u alles van die beste toe, soos ons ons land en al sy mense seen en voorspoed toewens in die jare wat voorle.
-
Kortom gestel: ons doen ons uiterste bes om te verseker dat u, die polisie, die bate het van die ondersteuning van die gemeenskap; die toerusting om u werk te kan doen; en die gesamentlike betrokkenheid van die staatsdepartemente.
NOTES FOR A SPEECH BY PRESIDENT NELSON MANDELA DURING A VISIT TO THE SERIOUS VIOLENT CRIME UNIT 1998
-
Ons is baie bemoedig deur die bree ondersteuning wat daar in u Stadsraad bestaan vir pogings om fondse en middele in te span ter uitwissing van hierdie historiese agterstande en ongelykhede.
ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA ON RECEIVING THE FREEDOM OF THE CITY OF BLOEMFONTEIN 1997
-
Ons is baie bemoedig deur die bree ondersteuning wat daar in u Stadsraad bestaan vir pogings om fondse en middele in te span ter uitwissing van hierdie historiese agterstande en ongelykhede.
-
As sodanig sal Afrikaans presies dieselfde beskerming ontvang soos enige ander taal; en presies dieselfde mate van ondersteuning en bevordering as ander tale.
-
Ek wil herhaal dat sukses in hierdie oorlog teen misdaad die ondersteuning en samewerking van almal vereis.
-
En ek vra my af: het die tyd nie aangebreek vir alle besorgde mense om hul volste ondersteuning en samewerking aan die polisie te gee in
-
Ek wil herhaal dat sukses in hierdie oorlog teen misdaad die ondersteuning en samewerking van almal vereis.
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.