Definitions

Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word oortuig.

Examples

  • Jeff Jarvis en Seth Godin het ook lankal aangetoon hoe dit belangriker is om jouself te bemoei met wat jou kliënte wil hê eerder as om hulle te oortuig dat jou advertensieveldtog in die kol ...

    Decency is the new ad « BuzzMachine 2009

  • Nasionale Party gestem het - maar ook sommiges wat vir ons gestem het - dit maar langtand gedoen het en nie werklik oortuig voel dat hulle bepaalde ervarings en vrese aangespreek word nie.

    SPEAKER'S NOTES FOR PRESIDENT NELSON MANDELA FOR MEETING OF THE WESTERN CAPE ALLIANCE 1996

  • Ek het ook die indruk gekry dat 'n hele aantal van diegene wat vir die Nasionale Party gestem het - maar ook sommiges wat vir ons gestem het - dit maar langtand gedoen het en nie werklik oortuig voel dat hulle bepaalde ervarings en vrese aangespreek word nie.

    ANC Daily News Briefing 1996

  • Ek het ook die indruk gekry dat 'n hele aantal van diegene wat vir die Nasionale Party gestem het - maar ook sommiges wat vir ons gestem het - dit maar langtand gedoen het en nie werklik oortuig voel dat hulle bepaalde ervarings en vrese aangespreek word nie.

    SPEAKER'S NOTES FOR PRESIDENT MANDELA 1996

  • Ek is oortuig van die groot potensiaal van die mense van

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Die ontbering veroorsaak deur die ontneming van die grond, die geskiedenis van die ontneming en die geskiedenis van die verkryging van die grond deur die nuwe eienaar, is van die oorwegings wat my oortuig dat dit die regte wyse is om die

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Ons is oortuig dat u 'n sukses daarvan gaan maak en sal altyd die spesiale verhouding wat daar tussen ons bestaan, koester en onderhou.

    ANC Daily News Briefing 1994

  • Ons is oortuig dat u 'n sukses daarvan gaan maak en sal altyd die spesiale verhouding wat daar tussen ons bestaan, koester en onderhou.

    ANC Daily News Briefing 1994

  • Hy meen albei leiers het 'n verpligting om hul ondersteuners te probeer oortuig van hul vurige begeerte dat die geweld einde moet kry en dat hul ondersteuners as demokrate moet optree en hul leiers help om' n klimaat van vrede en verdraagsaam - heid in Suid-Afrika te skep.

    ANC Daily News Briefing 1993

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.