Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word skoon.
Examples
-
Elke gemeenskap verdien redelike sanitasie, goeie paaie, skoon gebiede, werkende straatligte en veilige gemeenskappe.
Speech by Gerhard Koornhof during debate on The State Of The Nation Address 2006
-
"Dat ons as een groot nasie in die gramadoelas met elke stukkie sinkplaat en met elke wiel, en wit en bruin en swart foelie agter skoon glas ewig u sonlig vang en mekaar toe spieel."
-
Dit is ons eerste taak as regering om die basiese lewens-omstandighede van mense te verander en te verbeter deur die voorsiening van huise, skoon water, elektrisiteit, gesondheidsorg, ordentlike onderwys, werksgeleenthede, veiligheid en beskerming.
-
"Dat ons as een groot nasie in die gramadoelas met elke stukkie sinkplaat en met elke wiel, en wit en bruin en swart foelie agter skoon glas ewig u sonlig vang en mekaar toe spieel."
REPORT OF THE GOVERNMENT OF THE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA ON THE QUESTION OF THE AFRIKANERS 1999
-
Deesdae is daar in baie plekke skoon lopende water wat voorheen nie daar was nie; baie meer mense het huise en elektrisiteit; en daar word skole en klinieke gebou.
-
Ten spyte van die beperkte middele en vermoens waaroor ons beskik, is ons besig om vordering te maak met die verbetering van die lewensgehalte van mense; of dit nou is met gesondheidsorg, toegang tot skoon water, elektrisiteit en telefone; of die opgradering van paaie; of die voorsiening van onderwys-geleenthede.
-
Ten spyte van die beperkte middele en vermoens waaroor ons beskik, is ons besig om vordering te maak met die verbetering van die lewensgehalte van mense; of dit nou is met gesondheidsorg; toegang tot skoon water, elektrisiteit en telefone; of die opgradering van paaie; of die voorsiening van onderwys geleenthede.
-
Dis met hierdie aanslag dat ek hiermee 'n openbare beroep nou spesifiek maak op die onder ons met skoon hande, of minder vuil hande, om aktief te help om die komplot te ontrafel.
-
Maar ons kan nie ten volle in ons doel slaag sonder volwaardige deelname van al ons mense in die plaaslike gebiede waar huise, skoon water, elektrisiteit en werksgeleenthede so broodnodig, is nie.
-
Hierdie wysigings is in die lig van wat ek so pas gese het, noodsaaklik, en is 'n verdere bewys van die regering se verbintenis tot voortgesette regverdige en skoon administrasie.
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.