Definitions
from The Century Dictionary.
- noun Same as
soul .
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word sowel.
Examples
-
Baie van hierdie afsettings was gedwonge en teenstrydig met die Grondwet sowel as met die Handves van Menseregte.
-
Ons is verheug oor die toenemende belangrike rol wat die Reserwemag in die Nasionale Weermag speel, in vredesoperasies sowel as in die binneland.
Speech by Dr Gerhard Koornhof during the Defence Department Budget Vote Debate 2008
-
Note 29: "Op die stadium het 'n groot skare saamgepak en het bestaan uit skoolkinders sowel as volwassenes" (at this point a large crowd gathered and was made up of schoolchildren and adults).
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Die grootste fout wat ons kan maak, sal wees om so na binne te keer dat ons polities, sowel as ekonomies gemarginaliseer word.
SPEECH BY ANC MP, DR MANIE SCHOEMAN DURING THE PRESIDENT�S BUDGET VOTE 2001
-
Sukses in u bedryf vereis 'n hoe mate van kapitaal-uitleg sowel as geakkumuleerde kundigheid en vernuf.
-
Ons innige gelukwensing gaan uit na u, die Sinode, sowel as al u gemeentes en lidmate.
TOESPRAAK DEUR PRESIDENT NELSON MANDELA BY DIE 60E SINODE-SITTING VAN DIE VOLKSKERK VAN AFRIKA 1997
-
U kan tereg met trots terugkyk oor die afgelope driekwart eeu, en besieling put uit die wyse waarop u Kerk gegroei het en voortgegaan het om sy gemeentes en gemeenskap te dien - op geestelike sowel as maatskaplike terrein.
TOESPRAAK DEUR PRESIDENT NELSON MANDELA BY DIE 60E SINODE-SITTING VAN DIE VOLKSKERK VAN AFRIKA 1997
-
In die verband, moet ons die regering van Noord-Kaap, sowel as die van ander provinsies, gelukwens met hul planne om die fondse wat deur die nasionale regering beskikbaar gestel is, aan te wend vir versnelde lewering van basiese behoeftes.
ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT THE SA FREEDOM DAY CELEBRATIONS 1997
-
Ons innige gelukwensing gaan uit na u, die Sinode, sowel as al u gemeentes en lidmate.
-
U kan tereg met trots terugkyk oor die afgelope driekwart eeu, en besieling put uit die wyse waarop u Kerk gegroei het en voortgegaan het om sy gemeentes en gemeenskap te dien - op geestelike sowel as maatskaplike terrein.
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.