Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word sprake.
Examples
-
This seems to have occurred in astronomy where the maths are more important than the observations – black holes for example which where initially inferred from the maths, a black hole is essentially a point in 3-D space which has no volume but infinite mass, and as the maths so sprake, so did the astronomers so search.
-
Afrikaans-sprekendes die enigste is wat ter sprake is by die oorweging van die saak.
-
Die nuwe politieke beweging waarvan daar dus in die voorgestelde visie sprake is, kan eers oor die langer termyn praktiese politiek word.
-
In die ANC se geval word beleid oor belangrike sake blykbaar egter sommer van vergadering tot vergadering verander en is daar nie sprake van 'n duidelike samehangende beleid nie.
-
Die aantal lede ter sprake sal mettertyd bekend gemaak word sodra persoonlike kennisgewings aan hulle bestel is.
-
Daar is nie sprake van die oorhandiging van mag aan enige bepaalde party nie.
-
Die sentrale parlement sal net in geringe mate, soos wanneer nasionale veiligheidsbelange ter sprake kom, hom by die sake kan inmeng.
-
Ewe min is daar sprake van die aanvaarding van 'n grondwet wat tot die oorheersing van enige bepaalde bevolkingsgroep kan lei.
-
Daar is nie sprake van die aanvaarding van 'n stelsel wat mag sal plaas in die hande van
-
Direct translations are met with in the _moderlike sprake_ of Daniel von Soest, of Westphalia (sixteenth century), and the _muoterliche spraach_ of Maaler (1561).
The Child and Childhood in Folk-Thought Studies of the Activities and Influences of the Child Among Primitive Peoples, Their Analogues and Survivals in the Civilization of To-Day Alexander F. Chamberlain
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.