Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word stryd.
Examples
-
Sori, ond dwi'n byw yn nhalgylch Ysgol Pwll Coch ac mae o leiaf chwarter ein stryd ni yn Gymry Cymraeg.
Dau begwn Plaid Cymru Dyfrig 2008
-
Die feite is dat stryd vir politieke mag het miskien geeeinding, maar it was die begin van die stryd om die lewe van alle Suid Afrikaaners, wit en swaart to vebeter.
-
Madam Speaker, daar is van hulle tussen ons wat will se dat die stryd van die mense van Suid Afrika het geeinding oo die 27 April 1994.
-
Mnr Sisulu, dankie dat jy vir ons almal die stryd gevoer het en dankie aan jou familie wat soveel moes opgeoffer het, sodat jy vir ons kon stry.
-
Hierdie gelofte is soveel meer betekenisvol aangesien hierdie Raad bestaan uit partye en persone wat in ons onlangse verlede nog in stryd met mekaar verkeer het.
ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA TO THE TOWN COUNCIL ON RECEIVING THE FREEDOM OF HEIDELBERG 1996
-
Hier is belangrike hoofstukke geskryf in die verhaal van die stryd om vryheid en onafhanklikheid deur verskillende samelewings en groepe.
ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA TO THE TOWN COUNCIL ON RECEIVING THE FREEDOM OF HEIDELBERG 1996
-
Nou behoort ons weer as gemeenskap, privaat-sektor en regering hande te vat in die stryd teen armoede, werkloosheid en misdaad wat soos plae ons land tref.
-
Met die naderende plaaslike verkiesings in die landelike gebiede, moet ons almal alles in die stryd werp om te verseker dat ons demokratiese ideale verwesentlik word - ook vir diegene wat op ons plase werk.
-
Die Polisie-diens hou gedurigdeur 'n oog op die misdaad-vlakke in die land en alle aanduidings is dat ons werklik besig is om die stryd teen misdaad te wen; dat ons die gety begin omkeer; dat die Nasionale Misdaads-Voorkomings-Strategie besig is om te slaag.
-
Polisie-diens hou gedurigdeur 'n oog op die misdaad-vlakke in die land en alle aanduidings is dat ons werklik besig is om die stryd teen misdaad te wen; dat ons die gety begin omkeer; dat die Nasionale Misdaadsvoorkomingstrategie besig is om te slaag.
NOTES FOR A SPEECH BY PRESIDENT NELSON MANDELA DURING A VISIT TO THE SERIOUS VIOLENT CRIME UNIT 1998
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.