Definitions

Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word teenoor.

Examples

  • Van agter af was daar swaar voertuie reg teenoor die opening waar hulle deur beweeg het van die kant af, maar hulle het agter die muur uitgekom en alles op die karre hier voor waar die Blankes was, gemik.

    'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005

  • En ek will my absolute misnoee uitspreek teenoor politieke partye wat behuising tot hulle eie voordeel wil gebruik om ander mense se armoede uit te buit om vir hulle stemme in te win.

    ANC Daily News Briefing 1998

  • En ek will my absolute misnoee uitspreek teenoor politieke partye wat behuising tot hulle eie voordeel wil gebruik om ander mense se armoede uit te buit om vir hulle stemme in te win.

    RASOOL CALLS ON MORKEL TO DISCIPLINE HERANDIEN 1998

  • Ons is slagoffers van die wreedste bedrogspul wat teenoor ons gepleeg is!

    ANC Daily News Briefing 1997

  • Deel van die waarheid is dat ons nou nog nie mekaar se leefwerelde kan deel nie, al spreek ons dit hoeveel keer teenoor mekaar uit.

    ANC Daily News Briefing 1997

  • Sulke argumente vertoon 'n growwe onverskilligheid teenoor en miskenning van die werklike onreg en lyding wat vervat is in die oorge-erfde rasse-strukture van ons samelewings-instellings.

    ANC Daily News Briefing 1997

  • Vanuit ons gekrenktheid deur die bedrog teenoor ons gepleeg, is die natuurlike om op die proses te fokus en die instelling en aktiwiteite van die WVK te verwerp, afstand daarvan te kry uit vrees vir 'n bevinding wat, uit ons hoek, verkeerd sal wees, wat onreg sal wees.

    ANC Daily News Briefing 1997

  • Sulke argumente vertoon 'n growwe onverskilligheid teenoor en miskenning van die werklike onreg en lyding wat vervat is in die oorge-erfde rasse-strukture van ons samelewings-instellings.

    TOESPRAAK DEUR PRESIDENT NELSON MANDELA BY DIE GELEENTHEID TER ONTVANGS VAN 'N ERE-GRAAD VAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA 1997

  • Ek wil u nogmaals die versekering gee dat daar geen spesifieke vyandigheid teenoor Afrikaans is nie; en dat daar ook geen poging is om Engels te bevorder as 'n manier om enige ander taal by te kom nie.

    ANC Daily News Briefing 1996

  • Vandag staan u voor 'n Derde Vryheidsoorlog en die wyse waarop u deelneem aan hierdie stryd sal ook tot' n groot mate die houding teenoor Afrikaans en Afrikaners help bepaal.

    ANC Daily News Briefing 1996

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.