Definitions

Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word vlak.

Examples

  • Die wynboubedryf vereis 'n hoe vlak van tegnologie; die kombinasie van tegnologie met grond en kapitaal kan van die bedryf' n voorste ekonomiese krag maak.

    SPEECH BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT A SCROLL-AWARDING CEREMONY FOLLOWING KWV'S 78TH ANNUAL GENERAL MEETING 1996

  • Party sal aandring dat die saak op die hoogste vlak bespreek word voordat dit te veel verdere skade bring.

    ANC Daily News Briefing 1996

  • Die wynboubedryf vereis 'n hoe vlak van tegnologie; die kombinasie van tegnologie met grond en kapitaal kan van die bedryf

    ANC Daily News Briefing 1996

  • Ek kan volstaan om in hierdie stadium te se dat die hoe koste aan litigasie verbonde, nie geheel en al aan die vlak van die professionele gelde wat deur die regsberoep vir hulle dienste gevra word, toegeskryf kan word nie.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Die konsepwitskrif is 'n bevestiging van die Regering as verbintenis, op die hoogste vlak, tot' n gepaste, volhoubare strategie vir die verbetering van gesondheid en lewenskwaliteit deur verbeterde huishoudelike sanitasie dwarsoor die land, asook vir beskerming van die omgewing.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Demokrasie op nasionale vlak is slegs deur harde werk verwerf.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Ek is trots dat die span van Laerskool Roodebeeck ons land ook op internasionale vlak so uitstekend verteenwoordig het by die Internasionale

    SPEECH BY PRESIDENT NELSON MANDELA TO THE SCHOOL CHILDREN AT BRITS SPORTS CENTRE 1995

  • Die toekoms van hierdie pragtige land van ons hang daarvan af tot watter mate ons bereid is om op gelyke vlak saam te werk.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Ek is trots dat die span van Laerskool Roodebeeck ons land ook op internasionale vlak so uitstekend verteenwoordig het by die

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Dames en Here, die Federale Jeugkongres word nie net gehou in tye wanneer daar op hoe vlak politieke woelinge is nie.

    ANC Daily News Briefing 1995

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.