Definitions

Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word aard.

Examples

  • Waar voor anderen de malaise uiteindelijk van voorbijgaande aard zal zijn, vrezen journalisten dat de kredietcrisis de genadeklap is voor de hele professie.

    No freaks « BuzzMachine 2008

  • Vergelyk die pyn in enige opsig in skaalverband gemeet, laat staan nog in aard?

    ANC Daily News Briefing 1997

  • Daardeur sal hulle die ware aard van ons reenboog-nasie weerspieel.

    ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT THE SA FREEDOM DAY CELEBRATIONS 1997

  • Die verloop van ons geskiedenis en die aard van magsverhoudinge het bepaal dat hierdie mooi taal sedertdien ook gekoppel is aan onreg en onderdrukking.

    ANC Daily News Briefing 1996

  • Die bevrydingstryd wat ons oor agt dekades in hierdie land gevoer het, was onderle deur baie diep denke oor en soeke na antwoorde op vrae oor die aard van ons samelewingsorde.

    ANC Daily News Briefing 1996

  • Dit sal my werklik verbaas indien u, komende van 'n sober Gereformeerde agtergrond, u sou assosieer met die ongenuanseerde en fundamentalistiese aard van Dinsdag se optog.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Regstellende Aksie om vanmiddag te argumenteer oor die onregverdige, rassistiese en diskriminerende aard van apartheid nie.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Dit is 'n proses wat aspekte van institusionele, finansiele, tegniese, omgewings -, gesondheids -, sosiale en opvoedkundige aard behels.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Hierdie rol sal nie net reaktief van aard wees nie, maar groot klem sal ook op pro-aktiewe optrede geplaas word.

    ANC Daily News Briefing 1995

  • Die Nasionale Party is van mening dat openbare vakansiedae in die nuwe bedeling van 'n saambindende aard moet wees wat gebeure versimboliseer waarmee alle Suid-Afrikaners kan identifiseer.

    ANC Daily News Briefing 1994

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.