Definitions

Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word samewerking.

Examples

  • Dit is hierin wat ons krag le: in hierdie gees van samewerking waarin die landbou en landelike gemeenskappe vennootskappe met die sakesektor vorm; waar daar vorendag gekom word met gesamentlike pogings waarin die veiligheidsmagte ook a bondgenoot betrek word; waar die veiligheidmagte se hande versterk om die misdaadprobleem te kan aanspreek.

    Speech at the Launch of the Agri Securitas Project of the SAAU 1999

  • Bo en behalwe dit, kan u verseker wees van ons volle steun en samewerking in die besondere projekte wat u vanaand aan Suid-Afrika en die wereld voorhou.

    ANC Daily News Briefing 1999

  • Die regering kan dit nie alleen doen nie; hy het die samewerking van die besigheidmense nodig.

    ANC Daily News Briefing 1999

  • Dit is goed om te sien dat die gees van eenheid en samewerking tussen al ons mense weer aan die opbloei is.

    ANC Daily News Briefing 1999

  • Dit is hierin wat ons krag le: in hierdie gees van samewerking waarin die landbou en landelike gemeenskappe vennootskappe met die sakesektor vorm; waar daar vorendag gekom word met gesamentlike pogings waarin die veiligheidsmagte ook a bondgenoot betrek word; waar die veiligheidmagte se hande versterk om die misdaadprobleem te kan aanspreek.

    ANC Daily News Briefing 1999

  • Ook op hierdie gebied sien ek daarna uit dat die Afrikaanse gemeenskap 'n leidende rol sal speel; dat hulle gesien sal word as' n kragtige skakel in die band van samewerking en naasteliefde wat die nuwe Suid-Afrika werklik nuut sal maak.

    ANC Daily News Briefing 1999

  • Trent, in samesprekings oor nouer samewerking met die NP aangedui dat dit bykans onmoontlik sou wees terwyl Delport nog 'n lid van die

    ANC Daily News Briefing 1998

  • Dit is inderdaad die boodskap wat dwarsoor die land weerklink soos gemeenskappe skouer aan die wiel sit om in samewerking met hul demokraties-verkose Rade hul lewens te verbeter.

    ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT THE SA FREEDOM DAY CELEBRATIONS 1997

  • Ek wil herhaal dat sukses in hierdie oorlog teen misdaad die ondersteuning en samewerking van almal vereis.

    ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA ON THE OCCASION OF THE PRESIDENT'S BUDGET DEBATE IN THE NATIONAL ASSEMBLY 1996

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.