Definitions

from The Century Dictionary.

  • A Middle English form of streak, streak, and strike.

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Support

Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word streke.

Examples

  • Finkso it wuz da kawwurdly line. gawtz a yelo streke a miel wied.

    Glinda the good Kitteh says: - Lolcats 'n' Funny Pictures of Cats - I Can Has Cheezburger? 2009

  • Die provinsies het die uitdaging aanvaar om binne die nasionale raamwerk hul eie planne vir groei en ontwikkeling uit te werk, sodat hul in staat is om die besondere behoeftes van hul streke aan te spreek, en terseldertyd by te dra tot die ekonomiese sukses van die land.

    ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT THE SA FREEDOM DAY CELEBRATIONS 1997

  • Daar is tans uitgebreide gesprekke aan die gang in die nege streke om die hele Nasionale Gesondheidstelsel te herorienteer tot primere gesondheid en die ontwikkeling van 'n toepaslike organis - satoriese struktuur wat PGS dienste sal kan lewer op grondvlak.

    ANC Daily News Briefing 1994

  • Grondwetlike aangeleenthede, veral die kwessie van regionalisme en sterk, outonome streke asook veiligheidsaangeleenthede is bespreek.

    ANC Daily News Briefing 1993

  • Die AVU het hul benadering met betrekking tot streekregering aan die Regering voorgehou met die aanduiding dat begrensing sodanig kan plaasvind dat Afrikaner-meerderheidsbesetting in sekere streke verseker word.

    ANC Daily News Briefing 1993

  • Rakende die kwessie van sterk, outonome streke bestaan daar bemoedigende ooreenkomste tussen die uitgangspunte van die

    ANC Daily News Briefing 1993

  • Die Regering en die AVU kom dus ooreen om 'n voortsettingsmeganisme daar te stel wat die gemeenskaplikhede oor die outonomie en grense van streke verder moet uitbou.

    ANC Daily News Briefing 1993

  • Die doelwit is om ten volle verteen - woordigende regering, langs demokratiese weg en op die basis van magsdeling, op sowel sentrale vlak as in streke tot stand te bring.

    ANC Daily News Briefing 1993

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.