Definitions

Sorry, no definitions found.

Etymologies

Sorry, no etymologies found.

Examples

  • A board (tafel/tavel) was hit with some type of stick to summon the congregation of nuns to the infirmary.

    Sensual Encounters: Monastic Women and Spirituality in Medieval Germany

  • In die meeste klaskamers was daar geen onderwyser teenwoordig nie, en in die waar daar wel een was, het die onderwyser verveeld by die tafel gesit terwyl leerlinge doelloos gesit of rondgeloop het.

    Speech by Advocate Andre Gaum during the budget vote debate

  • Another way was seating arrangements: The governor and his council always sat at a separate table or "at a separate place" (op een aparte plaets) .37 For example: "Then all of the natives were ... seated at ordinary tables [ordinarie tafelen], while his Excellency and the council as per custom were seated at a special table [een besondere tafel]."

    How Taiwan Became Chinese

  • At the cell door he paused and kicked aside the straw to reveal the small tafel board he had carved in the dirt of the floor.

    The Falcons of Montabard

  • He sat now near the door in a puddle of weak light cast by one of the oil lamps and with his chip of stone painstakingly etched a tafel board into the floor beneath the rushes.

    The Falcons of Montabard

  • Weinig, indien enige, ander groep kan met daardie historiese ervaring kom aansit by die bou-tafel van die nuwe Suid-Afrika.

    ANC Daily News Briefing

  • Dit is slegs wanneer gemeenskappe betrokke raak dat ons demokrasie 'n lewende werklikheid en' n krag vir verandering en omvorming sal word; gemeenskappe wat hul verkose verteenwoordigers tot verantwoording roep; wat hul behoeftes en wense uitspreek; wat hul vorstelle tot verbetering van sake op die tafel le; en wat hul burgerlike verpligting nakom deur hul dienste te betaal.

    ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT THE SA FREEDOM DAY CELEBRATIONS

  • Instede daarvan dat die AVF sy grondwetlike voorstelle op die tafel geplaas het toe dit werklik saak gemaak het, het hulle hulself eerder gewend tot vertragings taktiek en ander obstruktiewe stappe.

    ANC Daily News Briefing

  • Regering/NP se onderhandelaars sal nie van die tafel af opstaan voordat ons nie seker is dat ons bereik het wat ons wou nie.

    ANC Daily News Briefing

  • Daar is ook ander faktore wat die onderhandelingsproses nadelig kan beinvloed of vertraag, naas gesindhede om die onderhndelings - tafel en op die politieke platform.

    ANC Daily News Briefing

Wordnik is becoming a not-for-profit! Read our announcement here.

Comments

Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.