Definitions
Century Dictionary and Cyclopedia
- n. An old spelling of stark, stirk.
Examples
“Nu 47 jaar sterk, wordt Zes Vlaggen gezien als de uitstekende trillingsvernieuwer terwijl het bereiken aan al demographics -- families, tienerjaren, tweens en trillingszoekers.”
“Die portuurgroep (peer group) oefen sterk druk uit onder jong Bantoe seuns en dogters vanweë die afwesigheid van ouerlike toesig en so word die TSOTSI-BENDE groep gevorm wat alkoholmisbruik as een van sy sterk statusnorms het.”
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976
“Die werkerselement en ander wetsgehoorsame inwoners van Alexandra het nou sterk na vore getree en die oproermakers word op die oog af deeglik aan bande gelê deur die inwoners self. 'n Ander opvallende kenmerk is dat die leeglêer en tsotsi elemente en waarskynlik ook die leierskorps van die oproermakers se getalle opmerklik in Alexandra verminder het.”
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976
“The weather conspires against us though: there is a gale blowing, 8 on the Beaufort scale sterk kuling, and it's been raining steadily for the last three days.”
“Jammer, want de stuwende basissound van drummer Head en bassist Helal zijn onbetwist sterk refererend aan de oude New Wave-geluiden van The Sound en het baslijnwerk van "17 seconds" van The Cure.”
“Gekoppel met u sterk arbeidsbasis, sou die bedryf 'n ontwikkelingsmodel wees vir ander bedrywe.”
“Hierdie inrigting en sy ere-graduand kom uit sterk uiteenlopende geskiedenisse en agtergronde.”
“Die ANC het nie van die begin af die nodige sterk politieke leideing gegee aan die anti-misdaad sentiment die en dit het daartoe aanleiding gegee dat sekere groepe wat teen die ANC en die Nasionale”
“Daar le groot potensiaal vir groei en ontwikkeling opgesluit in die provinsie se landbou-sektor; die sterk aanwesigheid van die mynbouwese; en in die belowende moontlikhede van toerisme en die konferensie-bedryf.”
“Dit word wereldwyd aanvaar dat die ontwikkeling van 'n sterk rolprent-bedryf' n mate van regeringsteun benodig.”
Lists
‘sterk’ hasn't been added to any lists yet.
Tweets
Looking for tweets for sterk.

Comments
No comments yet...
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.